event speaker
All
Elna Mouton
Kobus Mouton
Theunis Botha
february 2021
17febAll DayFeaturedAsWoensdag1 DAG RETRAITE

Event Details
Meer inligting volg later. Kom word deel van ‘n reis….van Palm tot Kruis! …die begin van Lydenstyd 2021. AsWoensdag lui hierdie besonder tyd in die kerklike jaar in. Dit is ’n tyd
Event Details
Meer inligting volg later.
Kom word deel van ‘n reis….van Palm tot Kruis! …die begin van Lydenstyd 2021.
AsWoensdag lui hierdie besonder tyd in die kerklike jaar in. Dit is ’n tyd van stilword, bepeinsing, ondersoek, berou, verootmoediging en oorgawe.
Op As-Woensdag kom jy aan die woord teenoor God…. erkennend van jou broosheid maar ook boosheid…. en daarom nooi die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit jou uit na ’n dag van afsondering om opnuut treë te gee en deel te neem aan ’n reis van verdieping saam met God.
Die as-simbool deur die dag dien as teken van verootmoediging.
Die dag voer elke deelnemer tot ’n dieptepunt en word afgesluit tydens ’n lydensmeditasie met woord en lied in die kapel.
Time
All Day (Wednesday)
Location
Andrew Murray Centre for Spirituality
Organizer
Derine PiekAdmin Coordinator at Andrew Murray Centre for Spirituality 021 873 2151 | [email protected] Wellington, South Africa
april 2021
02apr(apr 2)5:00 pm05(apr 5)10:00 amFeaturedPaasretraite3 DAE RETRAITE

Event Details
Meer inligting volg later. Die herdenking van Jesus se kruisdood en opstanding tydens Paasfees vorm die diepte- én hoogtepunt van die kerkjaar. Jy word genooi om hierdie ingrypende gebeure bewustelik en
Event Details
Meer inligting volg later.
Die herdenking van Jesus se kruisdood en opstanding tydens Paasfees vorm die diepte- én hoogtepunt van die kerkjaar.
Jy word genooi om hierdie ingrypende gebeure bewustelik en as geheel deur middel van ‘n (grootliks) selfbegeleide retraite by die Andrew Murray-Sentrum vir Spiritualiteit te kom beleef – vanaf Donderdag tot Sondag. Elke aand kom ons om 18:00 in die kapél byeen om die gebeure saam te oordink. Kom rus diep en geniet terselfdertyd die eenvoud en skoonheid van die omgewing.
Almal welkom!
Time
2 (Friday) 5:00 pm - 5 (Monday) 10:00 am
Organizer
Derine PiekAdmin Coordinator at Andrew Murray Centre for Spirituality 021 873 2151 | [email protected] Wellington, South Africa
12apr(apr 12)1:31 pm16(apr 16)1:31 pmFeaturedPinkstervoorbereiding Retraite4 DAE RETRAITE

Event Details
Meer inligting volg later.
Event Details
Meer inligting volg later.
Time
12 (Monday) 1:31 pm - 16 (Friday) 1:31 pm
Location
Andrew Murray Centre for Spirituality
Organizer
Derine PiekAdmin Coordinator at Andrew Murray Centre for Spirituality 021 873 2151 | [email protected] Wellington, South Africa