NAVORSING

Die Andrew Murray-privaatversameling (persoonlike briewe, notas, handgeskrewe manuskripte, preeknotas, toesprake, ens.) word in die Ned Geref Kerk-Argief op Stellenbosch gehuisves.

Kontak die Argief direk by 021 882 9923

‘n Beperkte versameling van Andrew Murray se publikasies word in die Clairvaux-studeerkamer by die Andrew Murray-Sentrum vir Spiritualiteit in Wellington gehou.