‘n Paar foto’s wat die sorgsame aard van die werk aan die historiese gebou sonder woorde uitbeeld.

Die kapel se dak word opgesit, die eerste vensters van die kapel word met omsigtigheid ingesny in die mure, die binnehof voor die kapel word sorgsaam voorberei. Dit is goed om te sien hoe die vensters een vir een herstel en vensterrame vernis word, terwyl die pragtige houthortjies eweneens met sorg afgeskuur, herstel en vernis word.

DIE STALLE
NOU DIE KAPEL