Onlangse navorsing van Pieter de Villiers en Len Hansen, tipeer sy bydrae as “praktiese mistikus” en “missionaris” by uitnemendheid. Uniek aan Murray se bydrae is sy verbintenis tot geloofsvorming én praktiese missionale dienslewering. Die leuse van Hugenote Kollege is daarom: Gebed Roeping Diens.
17 Januarie 2017 was die 100ste herdenking van Murray se sterfdag.