“Ontvang die Heilige Gees!” (Joh 20:19-23) Welkom by die laaste byeenkoms van ons tiendae-ná-Pinkster-retraite hier vanuit die AMSS op Wellington! Vandag nooi ek jou om jou verbeelding te gebruik en…
Die kuns van onthou: Om nuut te blý kyk (Joh 15:1-10) Goeiedag – ek vertrou dat God se pad met jou hierdie week gevul is met oorvloedige genade en troos!…
Hemel op aarde vir ‘n blinde bedelaar? (Joh 9:1-41) Welkom by die tweede week van die Andrew Murray-Sentrum vir Spiritualiteit se ná-Pinkster-retraite! Mag die vars bries van God se Gees…
Hemel op aarde vir ‘n Samaritaanse vrou? (Joh 4:1-42) Dagsê! Mag die Gees van Pinkster jou vandag herinner aan hoe diep jou Maker oor jou voel, en jou na plekke…
Om deur God ráákgesien te word (Joh 1:43-51; 21:2) Welkom by die alternatiewe kapél van die Andrew Murray-Sentrum vir Spiritualiteit! Dit is die tweede week van ons ná-Pinkster-retraite vir predikante,…
Niemand het God nog ooit gesien nie (Joh 1:1-18; 5:37; 6:46) Welkom by die vyfde dag van ons ná-Pinkster-retraite! Begin gerus by die gebruiklike asemhaling- en ontspanningsoefeninge om jou liggaam…
NA PINKSTER RETRAITE “Kýk, Ek maak alles nuut!” (Openb 1:1-20; 7:9-17; 21:1-8) Weer eens welkom by die Andrew Murray-Sentrum vir Spiritualiteit! Ek groet jou met die gebed dat jy vandag…
NA PINKSTER RETRAITE Liewe vriend(in), vandag nooi ek jou om op ‘n “gebedswandeling” te gaan – net daar waar jy is, in jou kamer of buite in die natuur. Maar…
NA PINKSTER RETRAITE “Jy sal nog groter dinge sien … Julle sal die hemel oop sien” (Joh 1:50-51) Goeiedag! Soos gister, maak seker dat jy gemaklik sit of op ‘n…
NA-PINKSTER-RETRAITE Liewe vriend/in, ek groet jou vanaf die Andrew Murray-Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington, met die gebed dat die Gees van God sal aanhou om jou in die ná-Pinkstertyd te…