NUUS

‘n Besondere nalatenskap word ontsluit …

By November 16, 2018 Maart 12th, 2019 No Comments

Om besoekers aan die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit toegang te gee tot die besondere nalatenskap van Andrew Murray, is ’n driemanskap getaak met die fyner ontsluiting van die Andrew Murray privaatversameling: persoonlike briewe, aantekeninge, dagboekinskrywings, handgeskrewe manuskripte, preeknotas, toesprake en bladsye vol “mymeringe”.

Isabel Murray, argiefbeampte, vertel: “Heel dikwels raak ons hande stil – deur die swart-ge-inkte woorde op soms brose velle papier, raak ons bewus van die aanraking van die Heilige Gees …”

“Let the fresh glad morning teach you a faith lesson, and give your prayer courage … Cultivate a quiet confidence

          that He hears you;

          that He will not forget you throughout the day;

          that an answer to your prayer is sure.”

X
X