Skip to main content

RITME Retraite

26feb(feb 26)11:00 am29(feb 29)11:00 amRITME RetraiteAangebied deur Ds Siegfried Louw

Event Details

Mat 11:29 “Learn the unforced rhythms of grace.” (The Message)

Tydens hierdie retraite gaan ons met drie soorte ritmes werk, wat nuwe kreatiwiteit in jou bediening sal ontsluit:

  • Ritme van Klankmeditasies;

  • Ritme tydens Dromsessies (“Drumming circles”);

  • Ritme van Geestelike dissiplines

Ons gebruik die wisselwerking en vloei tussen hoë energie, speel en saam-wees, saam met stiltes en diep luister.

Koste: R2 850 per persoon – sluit alle etes, koffie/tee, beskuit en verblyf in. Beurse beskikbaar vir predikante.

Kontak Derine by admin@andrewmurraysentrum vir besprekings.