april, 2020

09apr(apr 9)5:00 pm12(apr 12)10:00 amPaasretraite3 DAE RETRAITE

Event Details

KOSTE: R1530


Die herdenking van Jesus se kruisdood en opstanding tydens Paasfees vorm die diepte- én hoogtepunt van die kerkjaar.  Die vier dae wat begin by die pasgamaal Donderdagaand en eindig by die viering van Paassondag kan gesien word as een onafgebroke liturgie.  Tydens hierdie vier dae beleef pelgrims ‘n uittog wat deur die dood en afwagting van stil Saterdag heen na nuwe lewe lei.

Jy word genooi om hierdie ingrypende gebeure bewustelik en as geheel deur middel van ‘n (grootliks) selfbegeleide retraite by die Andrew Murray-Sentrum vir Spiritualiteit te kom beleef – vanaf Donderdag 17:00 tot Sondag 10:00.  Elke aand kom ons om 18:00 in die kapél byeen om die gebeure saam te oordink.  Kom rus diep en geniet terselfdertyd die eenvoud en skoonheid van die omgewing.

Almal welkom!

 

Time

9 (Thursday) 5:00 pm - 12 (Sunday) 10:00 am

Speakers for this event

  • Elna Mouton

    Elna Mouton

    CHAPEL MASTER

    CHAPEL MASTER

  • Theunis Botha

    Theunis Botha

    PSD vir predikante begeleiding

    PSD vir predikante begeleiding

Organizer

Derine PiekAdmin Coordinator at Andrew Murray Centre for Spirituality 021 873 2151 | [email protected] Wellington, South Africa

X
X