Skip to main content

Henri Nouwen Dagretraite

18jun7:30 am3:00 pmHenri Nouwen Dagretraite

Event Details

Die AMSS nooi jou na hul kwartaallikse ‘Henri Nouwen-dag’

Dit is ‘n dag-retraite wat ‘n middagete insluit. (09:00-16:30) Kom word saam stil en delf in sy ryke nalatenskap. Die ritme is groepsgesprekke asook ruim tyd vir afsondering en gebed.

Aanbieder: Theunis Botha

Navrae en Besprekings: Derine [email protected]