february, 2020

14febAll Day15Die huwelik – ’n plesierige gewoonte!2 DAE - EGBARE RETREAT

Event Details

KOSTE: R800 

(Die koste sluit alles in – verblyf en etes)

Die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit nooi jou en jou maat hiermee uit om in hierdie maand, die maand van die liefde, julle verbintenis aan mekaar plesierig te kom vier met ’n goeie ‘sporing’ in God se spoor vir mekaar! Die program hou verrassing vir verrassing in ten einde mekaar te bederf in die teenwoordigheid van die God wat liefde is!


BESPREEK:

Derine Piek  

021 873 2151  

[email protected]

Time

february 14 (Friday) - 15 (Saturday)

Organizer

Derine PiekAdmin Coordinator at Andrew Murray Centre for Spirituality 021 873 2151 | [email protected] Wellington, South Africa

X
X