february, 2020

26febAll DayAsWoensdag1 DAG RETRAITE

Event Details

KOSTE: R200 

Kom word deel van ‘n reis….van Palm tot Kruis! …die begin van Lydenstyd 2020.

AsWoensdag lui hierdie besonder tyd in die kerklike jaar in. Dit is ’n tyd van stilword, bepeinsing, ondersoek, berou, verootmoediging en oorgawe.

Op As-Woensdag kom jy aan die woord teenoor God…. erkennend van jou broosheid maar ook boosheid…. en daarom nooi die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit jou uit na ’n dag van afsondering om opnuut treë te gee en deel te neem aan ’n reis van verdieping saam met God.

Die as-simbool deur die dag dien as teken van verootmoediging.

Die dag voer elke deelnemer tot ’n dieptepunt en word afgesluit tydens ’n lydensmeditasie met woord en lied in die kapel.

Time

All Day (Wednesday)

Location

Andrew Murray Centre for Spirituality

Speakers for this event

  • Elna Mouton

    Elna Mouton

    CHAPEL MASTER

    CHAPEL MASTER

  • Theunis Botha

    Theunis Botha

    PSD vir predikante begeleiding

    PSD vir predikante begeleiding

Organizer

Derine PiekAdmin Coordinator at Andrew Murray Centre for Spirituality 021 873 2151 | [email protected] Wellington, South Africa

X
X