NUUS

Besprekings is oop!

By Oktober 19, 2018 Januarie 22nd, 2019 No Comments

Die vordering met die bouwerk aan die Andrew Murray Sentrum vir Spiritualiteit op Wellington…

 

Die goeie nuus is dat besprekings vir konferensies en kursusse vanaf 2019 reeds oop is!

Charl Stander het Dinsdag daar besoek afgelê en berig: “Op hierdie stadium lyk dit of minstens Samuel-koshuis teen 15 Desember klaar sal wees, gereed om te betrek. Die landskappering sal waarskynlik in die nuwe jaar voltooi word. Die standaard van die werk wat gedoen word, is baie hoog. Ons is geseënd om kundige mense aan boord te hê.”

 

X
X